Thermal Mud no infection no proudflesh
Goeie more… Ek deel graag die volgende met julle…
My perd Ajan het 24 Augustus sy voet in ñ kabel gesny… Nie te diep nie net skoon gemaak en salf op gesmeer… 28 Augustus het hy presies dieselfde gaan doen en hierdie keer was die wond baie diep. Ek het begin om die wond te bandage met Silbicor salf en gebulste kalk… Baie mooi begin groei… Toe besluit ek om Thermal mud te probeer nadat ek gesien het almal loop met ñ emmertjie modder by die stalle rond. Lang storie kort…. Begin toe 18 September met die thermal mud 3x ñ dag en Vrydag 25 September was die wond by na toe gegroei… Ek kan dit nie glo nie… Van nou af Thermal mud ek alles.
No infection, no proudflesh.