Kan die insluiting van Vermate mikro-organismes ‘n beeslek se effektiwiteit noemenswaardig verbeter? Wat is die rol wat mikrobes speel in die opname van lek minerale en wat gebeur indien minerale nie effektief opgeneem word in die rumen nie?
Die afgelope winter is Vermate vir hierdie aspekte getoets met verskeie beesboere in die Vrystaat. In hierdie artikel gee ons terugvoer van boere wat Vermate in hul lek ingesluit het. Daar is ‘n drastiese gewaarwording onder die boere dat vleisproduksie 100% op die veld gedoen kan word. Ja, dit beteken dat die konvensionele voerkraal fase nou na die veld toe kan skuif!
Kom geniet die opwindende terugvoer van boere saam met ons in hierdie artikel.


